LASSIE HONDEKOS IS 'N GOED GEVESTIGDE VERSPREIDER VAN TOP GEHALTE HONDEKOS

(Meer Inligting ) 

 

Lassie hondekos is voedkundig volledig en gebalanseerd geformuleerd met vitamiene en minerale en word vervaardig van hoë kwaliteit bestandele. Geen ander supplemente hoef bygevoeg te word nie. Honde moet vrye toegang tot skoon water hê.

Lassie hondekos bevat mieliemeel, karkasmeel, vismeel, koringsemels, rys, minerale, en goedgekeurde anti-oksidante. Geen kleur of geurmiddels word bygevoeg nie.

 

 

GEWAARBORGDE

NUTRIENE g/kg   

VET - 45Min 4.84%

AS  - 80Max

FOSFOR- 6Min

VOG - 100Max  2.21%

PROTIëN - 180Min 20.36%

VESEL-45Max 2.21%

         CA:P -  1.1-2.0:1

Groote Massa Gram p/d Kopie p/d

Klein

1Kg-5Kg 15g-138g ->
Medium 5Kg-15Kg 138g-220g ->
Groot 15Kg-40Kg 275g-570g ->
Groot + 40Kg en Op 570g en Op  +
                                                                                  

 

  LASSIE HONDEKOS